Skip to content

Minister Steenhuisen bekommerd oor onwettige vervoer van diere te midde van bek-en-klouseer-uitbreking [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê pogings om bek-en-klouseer te bekamp en te beveg word belemmer deur mense wat diere onwettig vervoer. Die minister het gister Rysmierbult buite Ventersdorp in Noordwes besoek om toesig te hou oor ʼn bees-inentingsveldtog. Daar is sowat 274 uitbrekings van die siekte in vyf provinsies met KwaZulu-Natal wat die ergste getref is. Steenhuisen sê samewerking is nodig om die siekte te bestry:

ENG SteenhuisenonCollectiveEffort