Skip to content

Minister Motsoaledi ondergaan suksesvolle oogoperasie [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid het bevestig die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het ʼn suksesvolle oogoperasie by die Chris Hani Baragwanath Hospitaal se Sint John-oogkliniek in Johannesburg ondergaan. Die minister het ʼn oogprobleem gehad wat die operasie genoodsaak het. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die kliniek is ʼn regeringsfasiliteit wat behandeling bied vir verskeie oogkwale soos gloukoom, en retina- en kornea-probleme:

ENG FosteronMotsoaledi