Skip to content

Mashatile sê die regering is verbind tot grondrestitusie en -herverspreiding [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering versnel die Grondhervormingsprogram terwyl hy landbouproduksie en belegging in die grond ondersteun. Die adjunkpresident, wat voorsitter is van die inter-ministeriële komitee oor grondhervorming en landbou, het die week ʼn oorsigbesoek aan die Wes-Kaap gebring. Mashatile sê as deel van die projek om staatsgrond oor te dra, is die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling besig om plase in staatsbesit landwyd oor te dra aan huurders wat aan sekere vereistes voldoen:

ENG MashatileonLand