Skip to content

Minister van Arbeid bekommerd oor werkverliese by ArcelorMittal en ander firmas [KLANK]

# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, is bekommerd oor die voortdurende afleggings, wat talle werkverliese veroorsaak. ArcelorMittal beplan om teen die einde van hierdie maand nog langstaalaanlegte te sluit, wat meer as drie-duisend poste sal sny en ‘n verdere 100-duisend in gevaar stel. Die woordvoerder Thobeka Magcai sê Ford het ook byna 500 afleggings by sy Pretoria- en Gqeberha-aanlegte aangekondig en 900 mense is hul poste kwyt weens die onlangse sluiting van Goodyear:

ENG MagcaiOnJobLosses