Skip to content

Moropa Site Solutions sê swak landelike netwerk onderdruk vroue- entrepreneurskap in SA [KLANK]

# Moropa Site Solutions sê swak netwerk-konnektiwiteit in landelike gebiede verhoed vroue-entrepreneurs om hul ondernemings te laat groei en is ‘n gevaar vir hul veiligheid. Die swak netwerke in provinsies soos Limpopo, Noord-Kaap en Oos-Kaap ontwrig besprekings, betalings en selfs noodoproepe, wat vroue nog meer kwesbaar maak. Die organisasie se woordvoerder, Khanya Shipalana, sê die toerismesektor word ‘n reuse knou toegedien aangesien besoekers dorpe met swak netwerkdekking vermy:

 

ENG ShipalanaOnNetwork