Skip to content

Masemola doen beroep vir wêreldeenheid in stryd teen oorgrensmisdaad [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, sê oorgrensmisdaad is besig om toe te neem en hy doen ‘n beroep vir groter samewerking deur Interpol. Masemola het by die Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad die behoefte vir Afrikastate benadruk om saam te staan, beginnende by die SAOG. Afgevaardiges het benadruk dat dwelmvervaardigers en verspreiders geteiken moet word eerder as die koeriers. Masemola het ook die kuberruimte as ‘n toenemende misdaadfront uitgewys en doen ‘n beroep vir strategieë om internasionale sindikate by hulle bronne aan bande te lê:

ENG-MasemolaOnCyber