Skip to content

Kaapstad gee toon aan met nuwe kunsmatige intelligensie in toerisme [KLANK]

# Kaapstad Toerisme het kunsmatige intelligensie in sy toerisme-sentrum bekendgestel. Die sentrum wil onder meer saamwerk aan praktiese KI-oplossings om uitdagings in die toerismebedryf aan te spreek, en strategiese maniere skep om KI vir bemarking, veiligheid van besoekers, volhoubaarheid en doeltreffendheid te gebruik. Kaapstad Toerisme se uitvoerende hoof, Enver Duminy, sê hierdie sentrum sal seker maak KI skep beter ervarings vir besoekers aan die metro:

eng DuminyOnTourism