Skip to content

Mabe se tenderbedrogsaak tot Februarie 2026 uitgestel [KLANK]

# Die saak teen die ANC se voormalige woordvoerder, Pule Mabe, en ses ander is tot 18 Februarie volgende jaar uitgestel om die verdediging toe te laat om die finansiële klagstaat te bekyk. Hulle het vlugtig in die Palm Ridge-Landdroshof in Gauteng verskyn op aanklag van bedrog en korrupsie wat verband hou met ‘n tender van 27-miljoen-rand vir 200 vullisverwyderingsvoertuie wat in 2017 aan Mabe se maatskappy, EnviroMobi, toegeken is. Hy sê alle bewerings oor die tuk-tuk-voertuie sal onthul word:

ENG-MabeOnVehicles