# Die JSE-genoteerde Reit Growthpoint Properties sal die eerste in Suid-Afrika wees om die gebruik van hernubare energie op bou-vlak te sertifiseer en hernubare-energiesertifikate regstreeks aan huurders beskikbaar stel. Hulle sal saam met Fuel Switch ʼn blokketting-geaktiveerde groenenergie-projek aan huurders beskikbaar maak wanneer hulle e-CO2 groenenergie-projek in Oktober aktief word. Growthpoint se woordvoerder, Werner van Antwerpen, sê hulle sal aan tien kantoorgeboue in Sandton, Johannesburg, hidro-elektrisiteit voorsien wat van die Boston-hidro-elektrisiteitaanleg in die Lesotho Hoogland-waterskema kom: