Skip to content

Durbanse Modeskou 2025 stel volgende geslag loopplank-sterre bekend [KLANK]

# Die eThekwini-munisipaliteit sê die 14de Durbanse Modeskou beloof om ʼn opwindende vertoning van talentvolle modeontwerpers en modelle te wees. Die kern van hierdie projek is die Klas van 2025 se modelopleiding en oefenkamp wat tans in volle swang is. Die huidige klas bestaan uit 14 vroue- en tien mansmodelle. Deelnemer Mandisa Khuboni sê sy is opgewonde om met haar talent in die skou se loopplank-vertonings te spog:

ENG MandisaonDurbanFashionFair