# Floyd Shivambu van Mayibuye iAfrika het swart Suid-Afrikaners aangespoor om welvaart binne hul gemeenskappe te versprei ten einde lewenstandaarde te verbeter. Shivambu het vrywilligers in eThekwini toegespreek tydens die laaste deel van die Mayibuye-raadplegingsproses voor die 2026-plaaslike regeringsverkiesing en beklemtoon swart burgers spandeer jaarliks meer as 1,5-duisend-miljard-rand, maar baie hiervaan gaan na ondernemings in wit besit. Hy sê die herleiding van hierdie besteding is noodsaaklik vir volhoubare swart sakegroei:
Shivambu vra swart ekonomiese solidariteit [KLANK]
ENG-ShivambuOnBlackEconomy