Skip to content

NUMSA en Goodyear bereik skikking met die sluitng van die aanleg in Kariega [KLANK]

# Die metaalwerksvakbond Numsa het ‘n skikking bereik met Goodyear Tyres met betrekking tot die aflegging van werkers op sy aanleg in Kariega in die Oos-Kaap. Die ooreenkoms bied verbeterde afleggingspakkette, insluitend vier weke se betaling vir elke voltooide diensjaar en ‘n eenmalige betaling vanaf honderd-duisend-rand. Hoofsekretaris Irvin Jim sê die vakbond het die sluiting van die aanleg teengestaan, maar onderhandel om werkers in ‘n trae ekonomie te beskerm:

ENG-JimOnGoodyear