Skip to content

Forum waarsku oor Amerikaanse pluimvee- en varkinvoere se bedreiging vir werksgeleenthede [KLANK]

# Die Forum for South Africa versoek die regering om die storting van goedkoop Amerikaanse hoender- en varkprodukte in die plaaslike mark te stop. FOSA waarsku dat hierdie invoere plaaslike boere, fabrieke en werksgeleenthede bedreig en werkloosheid en armoede kan vererger. Tebogo Mashilompane van die forum dring daarop aan dat owerhede produkte wat gestort word verbied of beperk en die land se ekonomiese soewereiniteit beskerm:

ENG MashilompaneOnCheapImports