# Die Stad Tshwane sal vandag die akademiese reis van 40 verdienstelike leerders by die Seshegong Secondary School in Olievenhoutbosch verander deur splinternuwe skootrekenaars aan deelnemers van die Youth to Gemba-program te oorhandig. Die program is ʼn projek wat jongmense van die klaskamer na die hart van regte werksplekke neem. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die metro wil die digitale skeiding oorbrug:
40 verdienstelike leerders in Olievenhoutbosch ontvang nuwe skootrekenaars [KLANK]
ENG KholofeloonLearners