# SANParke, in samewerking met die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, het begin met ‘n nuwe navorsingsprojek oor leeus in die Kgalagadi-oorgrenspark in die Noord-Kaap wat tot in Botswana strek. JP Louw van SANParke sê oor die volgende paar maande sal spanne inligting insamel met kameras, voetspore, waarnemings en ander nie-indringende metodes. Hy sê leeus het unieke eienskappe soos snorbaard-kolle en littekens wat sal help om hulle individueel te identifiseer:
SANParke maak groot vordering met bewaring van leeus [KLANK]
ENG LouwOnLionStudy