Skip to content

Minister Tau sê regering werk om uitvoermarkte te diversifiseer [KLANK]

# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die noodsaaklikheid om uitvoermarkte te diversifiseer, was nog nooit meer dringend as in die huidige ekonomiese klimaat nie. Na die eensydige instelling van die onlangse 30-persent tariewe deur die VSA, het die regering ‘n meervlakkige reaksie in werking gestel om die nadelige uitwerking op die ekonomie teen te werk. Tau sê hulle versnel pogings om nuwe internasionale markte buite die VSA te verken:

ENG TauonExportMarkets