# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die VSA-Afrika Handelskantoor het bevestig dat verskeping van pluimvee en varkvleis van state soos Georgië, Mississippi en Alabama oor twee weke na Suid-Afrika op pad sal wees. Die regering onderhandel steeds met Amerika oor die eensydige tarief van 30-persent wat op ingevoerde Suid-Afrikaanse goedere ingestel is. Tau sê die verskeping is ‘n positiewe uitkoms van hulle voortgesette onderhandelinge:
Minister Tau sê Amerikaanse pluimvee en varkvleis is op pad na Suid-Afrika [KLANK]
ENG TauonContainers