Skip to content

Minister Tau sê Suid-Afrika gaan ‘n hersiene tariefaanbod aan Amerika voorlê [KLANK]

# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die kabinet het Suid-Afrika se voorlegging van ‘n hersiene aanbod aan Amerika goedgekeur as die grondslag vir onderhandelings. Hy en die minister van Landbou, John Steenhuisen, het ‘n voorlegging gedoen oor die regering se reaksie op die tarief van 30-persent wat Amerika op ingevoerde Suid-Afrikaanse goedere geplaas het. Tau sê sleutel-Amerikaanse handelskwessies is pluimvee, bloubessies en varkvleis:

ENG TauonApproved