# Die adjunkkommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Johnstone Makhubu, het bekendgemaak dat belastingbetalers die fiskus meer as 500-mijard-rand skuld. Hy het op die Suid-Afrikaanse Instituut van Belasting se konferensie in Boksburg die noodsaaklikheid beklemtoon om die mobilisering van binnelandse hulpbronne te verskerp en digitalisering en kunsmatige intelligensie aan te gryp om aan die groeiende inkomstevraag te voldoen. Makhubu waarsku oor die uitdaging van ‘n verouderende werkersgroep en vra die werwing van nuwe talent, asook verhoogde belegging in belastingadministrasie-vermoë:
SAID onthul belastingskuld van R500-miljard, vra hernuwing van werkersmag [KLANK]
ENG-MakhubuOnTaxDebt