Skip to content

Wêreld-robot-olimpiade in Wes-Kaap lok jong leerders wat robotikavaardighede wil verbeter [KLANK]

# Die Universiteit van die Wes-Kaap sê die streeksronde van die Wêreld-robot-olimpiade het leerders so jonk as nege jaar gelok om hul robotikavaardighede op ʼn mededingende platform te bewys. Die kompetisie is ʼn geleentheid waar laerskoolleerders hul kodering- en robotikavaardighede kan vestig en progressief ontwikkel. Die voorsitter van die Wes-Kaapse olimpiade, Cedric Esterhuizen, sê dit het die Explorer Lite– en Explorer Prime-afdelings ingesluit wat gemik is op deelnemers jonger as 15:

ENG EsterhuizenOnRobotics