Skip to content

Minister Ramokgopa onthul vier nuwe wetenskaplaboratoriums by skole in Atteridgeville [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het nuwe wetenskaplaboratoriums by vier skole in Atteridgeville buite Pretoria bekendgestel. Dis deel van ʼn openbare-privaat vennootskap waar maatskappye soos die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie en Huawei van China toerusting en tegnologie geskenk het. Ramokgopa sê die doel van die projek is om die gehalte van wetenskaponderrig in township-skole te verbeter deur noodsaaklike infrastruktuur beskikbaar te stel wat probleemoplossing, kritiese denke en vernuwing onder studente bevorder:

ENG KgosientshoonAtteridgeville