Skip to content

Burgemeester van George kry nasionale erkenning vir uitnemende leierskap [KLANK]

# Die burgemeester van die George-munisipaliteit, Jackie von Brandis, het nasionale erkenning van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Regering vir uitnemende leierskap ontvang. Slegs nege vroulike burgemeesters landswyd het dit ontvang. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Debra Sauer, sê die toekenning vereer buitengewone vroue in leierskapsposisies wat met goeie bestuur en skoon ouditering in hul onderskeie munisipaliteite verseker het:

ENG DebraonNational