# Die regering sê Suid-Afrika bly verbind tot ʼn beginselvaste en diplomatieke oplossing vir die 30-persent tariefverhoging op uitvoere na Amerika in ʼn poging om ʼn wedersyds voordelige handelsooreenkoms te bereik. Amerika is Suid-Afrika se derde grootste handelsvennoot waarheen 7,5-persent van die land se uitvoere heen gaan. Die regeringswoordvoerder, Nonkululeko Mtshali, sê die land probeer bande met Amerika versterk, maar ook om sy wêreldwye handelsargitektuur uit te brei:
Regering sê hy probeer Suid-Afrika se wêreldhandel-argitektuur uitbrei [KLANK]
ENG NkolulekoonTrade