# Die middelvlak-goudprodusent, Pan African Resources, waarsku onwettige mynbou is ‘n nasionale krisis, nadat nog 28 onwettige mynwerkers vanoggend uit die Sheba-myn in Barberton, Mpumalanga gekom het. Altesaam 546 is sedert Vrydag in hegtenis geneem vir betreding, goudoortredings en immigrasie-oortredings. Borgtog van twee-duisend-rand is aan slegs 26 toegestaan. Die onderneming se woordvoerder, Hethen Hira, het aan SABC News gesê herhaalde oortreders stel mynveiligheid en gemeenskapsveiligheid in gevaar en dra by tot werksverliese:
Pan African Resources waarsku oor krisis nadat meer as 500 zama-zamas gearresteer is [KLANK]
ENG-HiraOnIllegalMining