# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die regering gaan voort om met die Verenigde State te praat oor die normalisering van handelsbetrekkinge en die versterking van bilaterale bande. Dit volg op Amerika se besluit om ‘n eensydige tarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere te hef. In sy slottoespraak gister by die ANC se Nasionale Uitvoerende Raad se vergadering in Gauteng, het Ramaphosa gevra vir meer beleggings in die instelling van die Afrika-vasteland Vryhandelsgebied en die afwisseling van uitvoermarkte:
Ramaphosa sê regering is daartoe verbind om handelsbetrekkinge met die VSA te normaliseer [KLANK]
ENG RamaphosaOnTariffs