Skip to content

AfriForum veroordeel gebrekkige Tenboschmyn-omgewingsprosesse naby Krugerwildtuin [KLANK]

# AfriForum het die omgewingsimpakstudie vir die voorgestelde Tenboschmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin as gebrekkig en ondeursigtig beskryf. Tydens ‘n openbare vergadering in Marloth Park, is die konsultant Kimopax gekritiseer omdat hulle nie belangrike regsvrae kon antwoord nie en nie kon bewys lewer van goedkeuring deur die Departement Minerale Bronne nie. Lambert de Klerk van AfriForum sê die proses oortree omgewingswette en bedreig een van Afrika se mees lewensbelangrike ekostelsels:

AFR-DeKlerkOnTenbosch