# AfriForum sê die nuwe Amerikaanse tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere is die gevolg van die ANC-geleide regering se versuim om aandag te skenk aan menseregtekwessies, veral kwessies wat minderhede raak. Die burgerregte-organisasie gee diskriminerende rassebeleide soos swart ekonomiese bemagtiging die skuld, en noem dit ‘n belangrike knelpunt in Amerikaanse onderhandelinge. Ernst van Zyl van AfriForum sê hy sal aanhou om sy saak by Amerika te beywer om ANC-leiers te teiken en nie gewone Suid-Afrikaners te straf nie:
AfriForum sê Amerikaanse tariewe is die bitter vrug van ANC se ontkenning van menseregtekwessies [KLANK]
AFR ErnstOnDenialism