# President Cyril Ramaphosa het dringende ondersteunende maatreëls aangekondig om Suid-Afrikaanse ondernemings en werksgeleenthede te beskerm teen die uitwerking van dreigende Amerikaanse tariefverhogings. Ramaphosa het in die Uniegebou gesê Suid-Afrika se posisie as Afrika se grootste ekonomie en nywerheidsekonomie veroorsaak dat die land ‘n potensiële teiken is. Hy het ‘n tweeledige benadering bevestig, naamlik moeilike onderhandelings met Amerika en sektor-spesifieke ingrypings in belangrike uitvoergebiede:
Ramaphosa beloof om werksgeleenthede te beskerm te midde van dreigende Amerikaanse tariewe [KLANK]
ENG-RamaphosaOnBusiness