Skip to content

Minister Parks Tau sê transformasie-doelwitte sal nie in gedrang kom tydens handelsgesprekke met Amerika nie [KLANK]

# Die minister van Handel en Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika sal voortgaan om inklusiewe ekonomiese beleide na te streef ondanks onsekerheid oor dreigende Amerikaanse tariewe. Die sperdatum is môre en die regering wag steeds op reaksie van Washington oor die voorstel om die tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere af te weer. Tau het aan Newzroom Afrika gesê die regering is gereed om die betrokke ondernemings met uitvoermaatreëls by te staan:

ENG TauOnTradeTalks