Skip to content

Kontinentale Vryhandelsgebied kan Afrika beskerm teen globale handelskokke [KLANK]

# Die Afrika-kontinentale Vryhandelsgebied kan help om handel uit te brei en ontluikende ekonomieë teen globale onsekerheid te beskerm. Die streeks-koördinerings- en programdirekteur, Tsotetsi Makong, het op die Handel- en Nywerheidsbeleid-strategieforum verwys na die 3,6-miljard-rand se verlies wat Lesotho as gevolg van die Amerikaanse invoertariewe van 50-persent gely het. Hy het Afrika-lande aangemoedig om handel deur die vasteland te bevorder deur plaaslik-vervaardigde produkte te gebruik:

ENG-MakongOnTrade