Skip to content

ActionSA sê RNE se stilte oor spertyd vir Amerikaanse tariewe is dawerend [KLANK]

# ActionSA sê die regering van nasionale eenheid het misluk in sy pogings om die verslegtende verhouding met Amerika reg te stel. Die twee lande het steeds nie ‘n handelsooreenkoms bereik nie, terwyl president Donald Trump se tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere môre in werking tree. ActionSA se president, Herman Mashaba, sê die gevolge van die instelling van die handelstariewe sal na beraming ekonomiese groei met ‘n verdere 0,3-persent verminder en gevolglik lewenskoste verhoog:

ENG MashabaonUSTrade