Skip to content

Vier groot Suid-Afrikaanse federasies vra billike handelstelsel gegrond op gelykheid [KLANK]

# Vier groot federasies, Cosatu, Saftu, Fedusa en Nactu, sê die Trump-era se handelsoorlog ontbloot die gevolge van tariewe wat as wapens gebruik word. Suid-Afrika is een van talle lande wat hoë Amerikaanse tariewe verwag terwyl dié land sy eie vervaardigers en arbeidsmag probeer beskerm. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê die antwoord is nie ʼn terugkeer na ongereguleerde globalisering nie, maar ʼn handelstelsel wat gebaseer is op eendragtigheid en gelykheid:

ENG ZaneleonTrump-Era