# President Cyril Ramaphosa vra dringende ondersteuning en kreatiewe befondsing vir sleutel-infrastruktuurprojekte in die Noord-Kaap, insluitend die Groot Gat-gebied in Kimberley en Boegoebaai se hawe. Ramaphosa sê hierdie ontwikkelings is van kritieke belang om ekonomiese groei te ontsluit en beleggings te lok. Hy bepleit ook ‘n hersiening van huidige leweringsmodelle om goedkeurings en inwerkingstelling te bespoedig, en sê beter beplanning op alle regeringsvlakke is die sleutel tot die suksesvolle deurvoering van projekte:
Ramaphosa bepleit dringende steun vir infrastruktuurprojekte in die Noord-Kaap [KLANK]
ENG RamaphosaOnInfrastructure