Skip to content

UWK-studie bevind tik bedreig manlike vrugbaarheid [KLANK]

# Navorsers van die Universiteit van Wes-Kaapland het bevind methamphetamien, in Suid-Afrika algemeen bekend as tik, ernstige skade in manlike vrugbaarheid kan veroorsaak, selfs by kortstondige gebruik. Professor David Fisher het die grensverskuiwende studie gelei. Hy sê hulle het bevind die skadelike uitwerking op manlike vrugbaarheid vind binne 24 uur na gebruik plaas en het oor 96 uur langdurige gevolge:

ENG WillemseOnStudy