# Die nasionale kompetisie Hear Me Out het meer as 700 voorleggings in die vorm van stemposse, gedigte, briewe, video’s en kunswerke ontvang wat uitbeeld hoe dit is om jonk te wees in Suid-Afrika. Keready, ‘n jeugbeweging en deel van die Hold My Hand-veldtog, behartig ‘n parallelle tienerweergawe van die kompetisie. Dokter Katlego Selikane van KereadySA sê die stemme van die jong mense wys ‘n verenigde oproep om begrip, veiligheid en respek:
Jong Suid-Afrikaners hard en duidelik gehoor in nasionale kompetisie [KLANK]
ENG KatlegoonCompetition