# Die Oos-Kaapse Departement van Gesondheid werk saam met die Smile-stigting deur die Frere-hospitaal in Oos-Londen om lewensveranderende operasies te doen op kinders met gesigsafwykings en brandwonde. Dit is deel van hul belofte tydens Glimlag-week. Vyftien kinders gaan prosedures ondergaan. Die departement se woordvoerder, Siyanda Manana, sê dit sluit in operasies van ‘n gesplete lip- of verhemelte en gespesialiseerde brandwondbehandelings, om nie net hul voorkoms te verbeter nie, maar ook hul selfvertroue en welstand te herstel:
Frere-hospitaal en Smile-stigting voer lewensveranderende operasies op kinders uit [KLANK]
ENG MananaonSurgicalWeek