Skip to content

Staatsdiensvakbond sê komende Amerikaanse tariewe van 30% bedreig belangrike sektore [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die komende tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse produkte wat na Amerika uitgevoer word, hou ʼn duidelike en onmiddellike gevaar in vir belangrike sektore soos voertuigvervaardiging en landbou. President Cyril Ramaphosa het bevestig diplomatieke onderhandelinge word met Amerika gevoer om die tarief te verminder, spanning te verlig en marktoegang vir die land se uitvoerders te behou. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê dis belangrik dat die land sterk en bestendige handelsbande met Amerika het:

ENG ClaudeonUSTariff