# Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, waarsku dat Amerikaanse tariewe die voertuigvervaardigings- en die landbousektor in Suid-Afrika die ergste sal raak. Amerika gaan vanaf begin volgende maand ‘n tarief van 30 persent op uitvoere uit Suid-Afrika instel. Ongeveer 100-duisend werksgeleenthede in die motor- en die landbousektor is in gevaar, insluitend 35-duisend net in die sitrus-sektor. Kganyago het aan Reuters gesê dit is belangrik vir individuele lande om hulle reaksie op die tariewe by hul ekonomieë aan te pas:
President van die Reserwebank sê VSA tariewe sal SA se voertuig- en landbousektore ergste raak [KLANK]
ENG KganyagoOnResponse