Skip to content

DA sê die Oos-Kaapse premier moet vinnig optree om die uitwerking van Amerikaanse tariewe te versag [KLANK]

# Die DA in die Oos-Kaap doen ‘n beroep op premier Oscar Mabuyane om ‘n gemodelleerde en getoetste ekonomiese versagtingstrategie teen die dreigende 30-persent Amerikaanse tariewe te verskaf. Die party sê die 25-persent-tarief wat in April ingestel is, het reeds verwoestende gevolge vir die provinsie se motorvervaardigingsektor. Vicky Knoetze van die DA sê die nuwe tariewe neutraliseer die voordele van die Wet op Groei Geleenthede Vir Afrika, wat Suid-Afrika vir dekades voorkeurtoegang tot Amerikaanse markte gebied het:

AFR VickyonUSTariffs