# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die Renoster Renaissance-veldtog in die Kruger-wildtuin bekendgestel en dit ‘n bepalende oomblik in Suid-Afrika se G20-presidentskap beskryf. Die projek wil die wildtuin se witrenosterbevolking binne ‘n dekade van twee-duisend na 12-duisend laat toeneem, deur gevorderde spoorsnywerk, onthoring en die opleiding van jong veldwagters. Die minister het aan SABC News gesê tegnologie-gedrewe veldtogte sal help om Suid-Afrika se renoster-nalatenskap te beskerm:
SA stel Renoster Renaissance-veldtog bekend om witrenosternalatenskap te beskerm [KLANK]
ENG-GeorgeOnRhinos