# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy sal Vrydag Internasionale Mandeladag met ʼn gemeenskapsdiensaktiwiteit vier. Die vakbond sal by die Mahikeng Provinsiale Hospitaal in Noordwes wees waar aktiwiteite ʼn skoonmaakprojek sal insluit. Hy sê benewens die fisiese skoonmaakproses, sal hulle teenwoordigheid by die hospitaal eensgesindheid toon met gesondheidswerkers en die pasiënte wat hulle dien. Die vakbond sê dit weerspieël die gees van ubuntu.
Staatsdiensvakbond vier op Mandeladag gees van ubuntu by Mahikeng-hospitaal