Skip to content

Kaapstadse werksoekers daag op vir ’n Dag van 1 000 Geleenthede [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die Dag van ‘n Duisend Geleenthede is een van talle projekte onder leiding van CapeBPO om streeksnywerhede ʼn hupstoot te gee. Tientalle jong Kapenaars het by die Athlone-stadion opgedaag vir die geleentheid waar werkers aan die oproepsentrumbedryf bekendgestel word. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Kaapstad is ʼn gewilde globale keuse vir baie van die wêreld se grootste maatskappye wat sakeprosesse uitkontrakteer:

ENG JamesonOpportunities