Skip to content

Green Connection kritiseer goedkeuring van Shell se Noord-Kaapse olie-ondersoekprojek [KLANK]

# Green Connection is bekommerd oor die onlangse goedkeuring van die omgewingstudie vir Shell se voorgestelde Noord-Kaapse Ultra Deep olie- en gas-ondersoekprojek. Die projek aan die Weskus tussen Port Nolloth in die Noord-Kaap en Saldanhabaai in die Wes-Kaap, sal die sink van vyf boorgate en gespesialiseerde seismiese opnames behels om die seebodem te karteer. Shahil Singh van Green Connection sê dié goedkeuring het gevolg ondanks herhaalde besware van kusgemeenskappe en die burgerlike samelewing:

ENG SinghOnApproval