# Die DA sê dis reeds langer as 90 dae sedert die gewese adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas, aangestel is as spesiale gesant na Amerika, maar daar is min teken van vordering terwyl Amerikaanse tariewe sleutel-uitvoerbedrywe bedreig. Emma Louise Powell van die DA sê die party gaan ‘n aansoek indien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om president Cyril Ramaphosa te dwing om bekend te maak waar Jonas is, en opper kommer oor sy sakebelange by MTN:
DA eis antwoorde oor spesiale gesant Mcebisi Jonas terwyl spertyd vir Amerikaanse tariewe nader [KLANK]
ENG PowellOnSpecialEnvoy