Skip to content

Byna 9,000 mense besoek Kgodumodumo-dinosourus-sentrum in eerste twee weke [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het byna nege-duisend besoekers by die nuwe Kgodumodumo-dinosourus-interpretasiesentrum in die Golden Gate-Hoogland Nasionale Park in die Vrystaat verwelkom, sedert dit op 23 Junie geopen het. Die meeste besoekers was plaaslike reisigers uit die Vrystaat, Gauteng, en KwaZulu-Natal. Die sentrum se gewildheid het ‘n hupstoot gekry danksy die skoolvakansies en SANParke se gratis toegang tot 30 September. Die SANParke-woordvoerder JP Louw sê die sentrum bied interaktiewe uitstallings en fossielvertonings:

ENG-LouwOnKgodumodumo