Skip to content

AfriForum gee Ramaphosa skuld vir heffings-terugslag, veroordeel ANC se ontkennings [KLANK]

# AfriForum het president Cyril Ramaphosa en die ANC-geleide regering daarvan beskuldig dat hulle Suid-Afrika in die steek laat na Amerika se besluit om vanaf 1 Augustus ’n invoertarief van 30-persent in te stel. Die groep beskuldig die regering dat hy die grasie-periode van 30-dae vir onderhandelinge verspil en sleutelbelangrike bekommernisse ignoreer het wat die Trump-administrasie uitgewys het. Woordvoerder Ernst van Zyl sê AfriForum het oplossings aangebied, maar die regering het reageer met ontkenning en ongegronde beskuldigings wat die diplomatieke krisis vererger het:

AFR-VanZylOnTariffs