Skip to content

Minister Steenhuisen lê begroting ter tafel vir inklusiewe, klimaatslim landbousektor [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê samewerking met die privaat sektor en nie staatsbeheer nie, sal die volle potensiaal van die landbousektor ontsluit. Hy het die departement se begroting in die Parlement ter tafel gelê en planne uiteengesit om ‘n klimaatslim, jeuggedrewe en inklusiewe voedselstelsel te bou. Steenhuisen sê belangrike ingrypings sluit in, ‘n nuwe biosekerheidsrsraad om siekte-uitbreking te bestuur, uitgebreide voedseltuine en opleiding van boere om hongerte te bekamp sowel as nuwe handelstrategieë om uitvoere te bevorder:

ENG SteenhuisenOnAgriBudget