Skip to content

Openbare reaksie op kuns- en kultuurbenoemings oortref verwagtinge [KLANK]

# Openbare reaksie ná ‘n versoek vir voorleggings vir die 2025 Nasionale Kuns- en Kultuurtoekennings het alle verwagtinge oortref met meer as ‘n duisend voorleggings wat ontvang is. Die woordvoerder vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, Zimasa Velaphi sê hierdie groei weerspieël die rykdom, verskeidenheid en lewenskragtigheid van Suid-Afrika se kreatiewe sektor. Sy sê die gehalte en aantal voorleggings dui op ‘n dinamiese sektor wat tot uitnemendheid verbind is:

ENG ZimasaonNominations