# Die Universiteit van die Wes-Kaap se roeiklub het ʼn baken van hervorming en gelykheid geword in ʼn sportkode wat tradisioneel deur mans oorheers is. Gugulakhe Mthembu sê sy het nooit aan watersport gedink toe sy as jong meisie in die strate van Soweto in Johannesburg agter ʼn sokkerbal aangehardloop het nie. Sy is vandag kaptein van die UWK-roeiklub se vrouespan wat op universiteitsvlak aan roeiwedstryde deelneem:
UWK se roeiklub is baken van hervorming [KLANK]
ENG GugulethuonRowing