# ʼn Agt-en-dertigjarige Zimbabwiër is op die R-572 naby Dongola Ranch in Limpopo vasgetrek en met een-miljoen-140-duisend-rand beboet omdat hy onwettige immigrante per bus vervoer het. ʼn Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê ʼn Zimbabwies-geregistreerde bus is op die R-521 voorgekeer, maar die bestuurder het probeer vlug. Die voertuig is suksesvol onderskep en wetstoepassers het 76 onwettige Zimbabwiese burgers aangekeer:
Zimbabwiese busbestuurder vas wat onwettige buitelanders in Limpopo vervoer [KLANK]
ENG MaleselaonBusDriver